Gossamer gesles met Landbou Radio
Gossamer Gesels oor Sitruspakhuise en Outomatisering met Landbou Radio Limari Louw van Landbou Radio het onlangs met Norman Nieder-Heitmann, Besigheidontwikkelingsbestuurder by Gossamer, gesels oor die toekoms van sitruspakhuise en hoe data-gedrewe oplossings produksiedoeltreffendheid kan verbeter. Tydens die onderhoud is daar gefokus op hoe moderne outomatiseringstegnologieë nie net arbeidskoste verlaag nie, maar ook deurset optimaliseer deur …
